Só Word Boere Gebreek

Die Here sal voorsien

“Ons buig maar laag.”

Só sê ’n 74-jarige boer in Mpumalanga wat groot verliese gely het nadat hy ’n voerkraal met die jongste uitbreking van bek-enklouseer (BKS) voortydig moes sluit.

Hy het opgehou om beeste vir die voerkraal aan te koop om te voorkom dat hy dalk beeste met dié hoogs aansteeklike siekte koop en hulle dan die ander diere op sy plaas siek maak.

Lees Meer

Seugnet van Zyl, Pretoria FM Nuusweek
30 Januarie 2026