Wie’s Woedend vir Woolworths?

Die ontploffings by twee Woolworthswinkels die afgelope week was dalk die werk van afpersers. Die eerste ontploffing het verlede Donderdag plaasgevind toe ’n ploftoestel by die Woolworths in die Menlyn-winkelsentrum in Pretoria afgegaan het.

Wie’s Woedend vir Woolworths? Read More »