Die fyn lyn tussen die reg op ‘n goeie naam en die reg op vryheid van uitdrukking
Die reg op ‘n goeie naam word in die Suid-Afrikaanse reg erken en beskerm. Daarteenoor staan die reg op vryheid van uitdrukking, wat in die Handves van Regte beskerm word. In ‘n tyd waar veral sosiale media dit vir ons toenemend makliker maak om ons sê te sê en onsself uit te druk, word ons […]
Die fyn lyn tussen die reg op ‘n goeie naam en die reg op vryheid van uitdrukking Read More »

