Dagvaarding teen die Staat
Die Institution of Legal Proceedings Against Organs of State Act 40 of 2002 bepaal die regstappe wat geneem kan word teenoor sekere staatsorgane en het aanvang geneem op 28 November 2002. Die Wet beoog om die verjaring van skuld te reguleer en om die tydperk van verjaring van skuld waarvoor sekere staatsorgane aanspreeklik is, te […]
Dagvaarding teen die Staat Read More »

