Plaasmoorde: geen gewone misdaad
’n Man wat met ’n kapmes vermoor is, aanvallers wat “Kill the Boer, Kill the Farmer” skree terwyl hulle hul slagoffer aanval, en die spuitverf van dié omstrede kreet op ’n plaashuis voor die inwoners aangeval is.
Plaasmoorde: geen gewone misdaad Read More »

