Covid-19 Inperking Litigasie

Terwyl Suid-Afrika sedert einde Maart 2020 onderworpe aan ‘n nasionale inperking was, het Hurter Spies Ing. gewoeker om namens verskeie kliënte hulle belange, regte en die breër publiek se vryheid te beskerm tydens die inperking. Te midde van onsekere tye moet ons waak teen beperkings op regte en vryheid wat kort termyn beskerming teen die […]

Covid-19 Inperking Litigasie Read More »