Die Grendelstaat en Afleggings in Suid-Afrika
INLEIDING Suid-Afrika funksioneer tans onder ‘n grendelstaat wat deur President Ramaphosa aangekondig is en in werking getree het op 26 Maart 2020 ten einde die COVID – 19 virus te beperk of te beheer. Ongelukkig vereis die staat van inperking dat ons sekere realiteite in die gesig moet staar, veral ten opsige van ons ekonomie, […]
Die Grendelstaat en Afleggings in Suid-Afrika Read More »

