Veilig Terug
Belaglik, ongegrond en geen rede vir slapelose nagte nie. Dit is die reaksie van Kallie Kriel, AfriForum se hoofuitvoerende beampte, op die beskuldigings van hoogverraad wat teen die afvaardiging van die Solidariteit Beweging gemaak is.