Strukture van Suid-Afrikaanse howe
Die verskillende Suid-Afrikaanse howe vertolk elk ‘n ander rol. Die feit dat daar meer as een tipe hof in ons land is veroorsaak dus dat ‘n spesifieke vraag aangewakker word; “in watter hof kan my saak aangehoor word?” Die invloed van artikel 166 van die Grondwet: Artikel 166 van die Grondwet vestig die velerei howe […]
Strukture van Suid-Afrikaanse howe Read More »


