Wysiging van ‘n onderhoudsbevel
Inleiding In die Suid-Afrikaanse reg bestaan daar hoofsaaklik twee soorte onderhoudsbevele wat uitgereik kan word. Eerstens die vir minderjarige/afhanklike kinders en tweedens gades (spousal maintenance). Onderhoud wat betaalbaar is ten opsigte van minderjariges word in die Kinderwet (Wet 38 van 2005) uiteengesit. Biologiese ouers word ingevolge die laasgenoemde wetgewing verplig om hul kinders te onderhou. […]
Wysiging van ‘n onderhoudsbevel Read More »

