Die Skrapping van ‘n Kriminele rekord in Suid-Afrika

‘n Kriminele rekord kan soos ‘n swaar wolk oor jou kop hang. Min mense besef dat selfs die kleinste kriminelemisdryf groot gevolge vir jou toekoms kan inhou. Hierdie gevreesde rekord kan indiensneming, reisplanne, en immigrasieplanne in die wiele ry. Om in Suid-Afrika se huidige ekonomiese toestand werk te kry is reeds ‘n stryd, ‘n kriminele […]

Die Skrapping van ‘n Kriminele rekord in Suid-Afrika Read More »