Wat nou vir Padongelukkefonds Paneelfirmas?
Die Padongelukkefonds of te wel die “RAF” is ’n statutêre liggaam wat in kort die verantwoordelikheid dra om vergoeding te betaal vir onregmatige skade wat gely is deur en as gevolg van motorbestuurders. Vir die afgelope vyf jaar het die RAF gebruik gemaak van ’n prokureurspaneel om alle betrokke regsaangeleenthede en skadevergoedingseise te behartig. Daar […]
Wat nou vir Padongelukkefonds Paneelfirmas? Read More »


