Die Hof vir Klein Eise in Suid Afrika
Die Hof vir Klein Eise bied ‘n vinniger en makliker manier om sekere siviele geskille met eise wat tot R20 000.00 beloop, op te los. Jy het nie ‘n prokureur nodig om jou by ‘n Hof vir Klein Eise te verteenwoordig nie en alle amptelike tale mag in ‘n Hof vir Klein Eise gebruik word. Aangeleenthede […]
Die Hof vir Klein Eise in Suid Afrika Read More »


