Corona

Werkgewers se Tydelike Verligtingskema (TERS) tydens COVID-19 nood

Die Kommissaris van Werkloosheidsversekering het in oorleg met die uitvoerende komitee die verligtingskema ontwikkel wat bekend staan as die Coronavirus Tydelike werkgewer / werknemersverligtingskema (“Covid-19 TERS”). Hierdie skema stel vir werkgewers in staat om aansoek te doen vir voordele gedurende die grendelstaat asook na afloop van die grendelstaat om die ekonomiese gevolge daarvan te versag.

Werkgewers se Tydelike Verligtingskema (TERS) tydens COVID-19 nood Read More »

Opsomming van die Direktiewe Uitgereik in gevolge Regulasie 10 van die Rampbestuurswet (57/2002)

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het die ernstige virus Coronavirus 2 (COVID-19) geklassifiseer as ‘n pandemie. Gevolglik het president Cyril Ramaphosa op 15 Maart 2020 ‘n nasionale ramptoestand in Suid-Afrika verklaar ingevolge die Rampbestuurswet, soos gewysig, en op 18 Maart regulasies ingevolge artikel 27 (2) van die Wet is met onmiddellike ingang gepubliseer (die regulasies). Die regering

Opsomming van die Direktiewe Uitgereik in gevolge Regulasie 10 van die Rampbestuurswet (57/2002) Read More »