Hoe eis mens by die Padongelukkefonds?
Die Padongelukkefonds is ‘n statutêre liggaam wat deur die wet ingestel is om die stelsel van skadevergoeding te administreer vir skade wat gely is as gevolg van liggaamlike besering of dood wat veroorsaak is deur die nalatige bestuur van ‘n motorvoertuig. ‘n Eis van die Padongelukkefonds, ook bekend as ‘n derdeparty-eis, is ‘n eis wat […]
Hoe eis mens by die Padongelukkefonds? Read More »


