“Vermaaklike” e-pos lok woede uit
Die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling kry slae vanuit verskeie fronte, nadat die minister van dié portefeulje, John Steenhuisen, se personeelhoof, Jana le Roux, ’n e-pos van FMD Response SA wat aan die minister gerig was aan verskeie kollegas, insluitend die direkteur-generaal, gestuur het met die volgende opskrif:
“Sien aangehegde – pas ontvang – vir ’n bietjie vermaak.
Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
18 Junie 2026

