Bek-en-klouseer: boere sonder entstof
Al het die minister van Landbou nou ’n bedryfskoördineringsraad byeengeroep om bek-en-klouseer te beperk en beheer, sukkel boere daagliks met die verwoestende uitwerking van dié hoogs aansteeklike siekte onder hulle vee.
Seugnet van Zyl, Pretoria FM Nuusweek
29 Januarie 2026

