Platsak en Skaakmat

Dooiepunt in begroting kan tot verkiesing lei

’n Politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Pretoria, Roland Henwood, het aan Nuusweek gesê dat indien die begroting nie goedgekeur word soos dit deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, ter tafel gelê is nie, dit tot ‘n mosie van wantroue kan lei wat ‘n algemene verkiesing tot gevolg kan hê.

Lees Meer

James Kemp via Pretoria FM Nuusweek
14 Maart 2025