Skool wil hof toe om hoof uit sy pos te hou

Skool wil hof toe om hoof uit sy pos te hou

Die beheerliggaam van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion het ’n regspan aangestel met die oog op regstappe teen die Gautengse onderwysdepartement.

Dit volg op ’n besluit om dr. Anton Prinsloo, omstrede skoolhoof, ondanks ernstige aantygings teen hom weer in sy pos aan te stel.

Die prokureursfirma Hurter Spies tree namens die beheerliggaam van die Hoërskool Eldoraigne op.

Lees Meer

Via Netwerk24
23 Augustus 2021