Artikels

Regsbrokkies

Die Hurter Spies regsblog is daarop toegespits om algemene regsvrae op ‘n toeganklike wyse eenvoudig en duidelik te beantwoord.

Die Reëls en regulasies wat agter jou masker sit
Artikels
Die Reëls en regulasies wat agter jou masker sit

Dit is bykans ‘n jaar vandat President Cyril Ramaphosa die Covid-19-pandemie as ‘n ramptoestand verklaar het, maar dit is eers onlangs wat die woorde “kriminele rekord” meer gereeld gebruik is. Daar is paniek en onsekerheid in die publiek veral na die Minister van Polisie, Bheki  Cele in ‘n onlangse toespraak soos volg gedreig het: “Now

Read More »
Jurisdiksie van Suid-Afrikaanse Howe
Artikels
Jurisdiksie van Suid-Afrikaanse Howe

Die jurisdiksie verwys na die bevoegdheid van ‘n bepaalde hof om ‘n saak aan te hoor en regshulp in die saak toe te staan. Die howe in Suid- Afrika kan gekategoriseer word in 3 verskillende afdelings nl. Hoër Howe, Laer Howe en Spesiale Howe. Die Grondwetlike Hof, Hoogste Hof van Appèl en Hooggeregshof kan tipies

Read More »
Covid-19 Inperking Litigasie
Artikels
Covid-19 Inperking Litigasie

Terwyl Suid-Afrika sedert einde Maart 2020 onderworpe aan ‘n nasionale inperking was, het Hurter Spies Ing. gewoeker om namens verskeie kliënte hulle belange, regte en die breër publiek se vryheid te beskerm tydens die inperking. Te midde van onsekere tye moet ons waak teen beperkings op regte en vryheid wat kort termyn beskerming teen die

Read More »
Die motoris en die metropolisie: Jou regte en verantwoordelikhede.
Artikels
Die motoris en die metropolisie: Jou regte en verantwoordelikhede.

Motorbestuurders word almal een of ander tyd afgetrek deur die metropolisie. Min motoriste verstaan egter wat hulle regte in so ‘n ontmoeting met ‘n metropolisieman of -vrou is. Identifiseer jouself: Dit is eerstens belangrik om daarop te let dat ‘n polisiebeampte die reg het om enige motor ter enige tyd te stop. Indien jy gestop

Read More »
Wat is Skuldberading?
Artikels
Wat is Skuldberading?

Deur Jacque H Degenaar In die seldsame tye waarin ons leef vandag is almal onder groot finansiele druk. Almal soek na maniere om deur die moeilike tyd te kom, en Skuldberading is seker die mees algemene kits oplossing wat bespreek  word. Daar bestaan heelwat onduidelikheid en wanopvattings oor presies wat Skuldberading is, wie daarvoor kwalifiseer,

Read More »

Alle artikels op die Hurter Spies Blog moet nie as regsadvies geag word nie.

Kontak ons gerus vir ‘n konsultasie om regsadvies te bekom.

Soek jy nog meer interessante artikels?

Soek weer