Opsomming van die Direktiewe Uitgereik in gevolge Regulasie 10 van die Rampbestuurswet (57/2002)
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het die ernstige virus Coronavirus 2 (COVID-19) geklassifiseer as ‘n pandemie. Gevolglik het president Cyril Ramaphosa op 15 Maart 2020 ‘n nasionale ramptoestand in Suid-Afrika verklaar ingevolge die Rampbestuurswet, soos gewysig, en op 18 Maart regulasies ingevolge artikel 27 (2) van die Wet is met onmiddellike ingang gepubliseer (die regulasies). Die regering […]