Vrywillige sekwestrasie van individue

Vrywillige sekwestrasie van individue

Die inperkingstydperk wat ons tans in Suid-Afrika beleef dwing individue om aan te pas by omstandihede wat baie vinnig en drasties verander. Wat egter onveranderd gebly het gedurende hierdie tydperk is die groei van inflasie en toename in skuld. Individue se inkomste en die beskikbaarheid van werksgeleenthede verminder oor die algemeen weens die COVID-19 pandemie. […]

Vrywillige sekwestrasie van individue Read More »