---
title: "Woede oor “Amusante” E-pos"
url: https://hurterspies.co.za/woede-oor-amusante-e-pos/
type: post
date: 2026-06-18
modified: 2026-07-06
markdown_url: https://hurterspies.co.za/woede-oor-amusante-e-pos.md
author: "Hurter Spies"
---

# Woede oor “Amusante” E-pos

**“Vermaaklike” e-pos lok woede uit**

Die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling kry slae vanuit verskeie fronte, nadat die minister van dié portefeulje, John Steenhuisen, se personeelhoof, Jana le Roux, ’n e-pos van FMD Response SA wat aan die minister gerig was aan verskeie kollegas, insluitend die direkteur-generaal, gestuur het met die volgende opskrif:

“Sien aangehegde – pas ontvang – vir ’n bietjie vermaak.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2026/06/Uitgawe-70-12-18-Jun-2026.pdf)

*Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
18 Junie 2026*
