---
title: "Wie’s Woedend vir Woolworths?"
url: https://hurterspies.co.za/wies-woedend-vir-woolworths/
type: post
date: 2026-06-11
modified: 2026-07-06
markdown_url: https://hurterspies.co.za/wies-woedend-vir-woolworths.md
author: "Hurter Spies"
---

# Wie’s Woedend vir Woolworths?

**Ontploffings dalk werk van afpersers**

Die ontploffings by twee Woolworthswinkels die afgelope week was dalk die werk van afpersers. Die eerste ontploffing het verlede Donderdag plaasgevind toe ’n ploftoestel by die Woolworths in die Menlyn-winkelsentrum in Pretoria afgegaan het.

Die volgende dag het ’n toestel in die Woolworths in Prellerplein in Bloemfontein ontplof.

’n Saak ingevolge die Wet op Ontplofbare Stowwe word ondersoek.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2026/06/Uitgawe-69-05-11-Jun-2026-1.pdf)

*James Kemp, Pretoria FM Nuusweek
11 Junie 2026*
