---
title: "Weermag Moet Polisie Gaan Help"
url: https://hurterspies.co.za/weermag-moet-polisie-gaan-help/
type: post
date: 2026-02-19
modified: 2026-04-02
markdown_url: https://hurterspies.co.za/weermag-moet-polisie-gaan-help.md
author: "Hurter Spies"
---

# Weermag Moet Polisie Gaan Help

**Taakspan moet Madlangabewerings ondersoek**

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sal ontplooi word om die polisie in Gauteng en die Wes-Kaap by te staan om onwettige mynbedrywighede en bendegeweld hok te slaan.

Dít was een van die aankondigings wat uit president Cyril Ramaphosa se tiende staatsrede gespruit het.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2026/02/NUUSWEEK-Uitgawe-53-13-19-Feb-2026.pdf)

*Redaksie, Pretoria FM Nuusweek
19 Febuarie 2026*
