---
title: "Wat march Oom Kallie daar"
url: https://hurterspies.co.za/wat-march-oom-kallie-daar/
type: post
date: 2026-08-21
modified: 2026-08-30
markdown_url: https://hurterspies.co.za/wat-march-oom-kallie-daar.md
author: "Hurter Spies"
---

# Wat march Oom Kallie daar

**AfriForum en March and March deel verskeie standpunte**

Die stigter van March and March, Jacinta Ngobese-Zuma, en die uitvoerende hoof van die burgerregteorganisasie AfriForum, Kallie Kriel, het die afgelope week tydens ’n vergadering ’n strategiese alliansie tussen die twee organisasies gevorm om, luidens ’n gesamentlike verklaring, die regering se tekortkominge op gemeenskapsvlak aan te pak.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2026/08/NUUSWEEK-Uitgawe-80-21-Aug-2026-1.pdf)

*Redaksie
21 Augustus 2026*
