---
title: "VSA-debat jaag temperature op"
url: https://hurterspies.co.za/vsa-debat-jaag-temperature-op/
type: post
date: 2026-10-02
modified: 2026-10-27
markdown_url: https://hurterspies.co.za/vsa-debat-jaag-temperature-op.md
author: "Hurter Spies"
---

# VSA-debat jaag temperature op

**VSA-debat jaag temperature op**

Die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika word ingeroep, 3 000 wit kruise word in Washington, DC geplant en die Solidariteit Beweging maak vyf antwoorde op die VSA se vyf versoeke bekend. 

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2026/10/NUUSWEEK-Uitgawe-86-02-Okt-2026-1.pdf)

*Redaksie
2 Oktober 2026*
