---
title: "Verkiesing: Die Aftel Begin"
url: https://hurterspies.co.za/verkiesing-die-aftel-begin/
type: post
date: 2026-08-07
modified: 2026-08-30
markdown_url: https://hurterspies.co.za/verkiesing-die-aftel-begin.md
author: "Hurter Spies"
---

# Verkiesing: Die Aftel Begin

**Verkiesing waarskynlik vandag geproklameer**

Die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (CoGTA) sal waarskynlik vandag die plaaslikeregeringsverkiesing in die Staatskoerant proklameer.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2026/08/NUUSWEEK-Uitgawe-78-07-Aug-2026-1.pdf)

*Seugnet van Zyl
7 Augustus 2026*
