---
title: "Veilig Terug"
url: https://hurterspies.co.za/veilig-terug/
type: post
date: 2025-03-26
modified: 2025-04-30
markdown_url: https://hurterspies.co.za/veilig-terug.md
author: "Hurter Spies"
---

# Veilig Terug

**Hoogverraad: Afvaardiging terug in SA**

Belaglik, ongegrond en geen rede vir slapelose nagte nie. Dit is die reaksie van Kallie Kriel, AfriForum se hoofuitvoerende beampte, op die beskuldigings van hoogverraad wat teen die afvaardiging van die Solidariteit Beweging gemaak is. 

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2025/03/NUUSWEEK-Uitgawe-6-7-13-Mrt-25-1.pdf)

*Via Pretoria FM Nuusweek
7 Maart 2025*
