---
title: "Tweegesig"
url: https://hurterspies.co.za/tweegesig/
type: post
date: 2025-05-30
modified: 2025-06-02
markdown_url: https://hurterspies.co.za/tweegesig.md
author: "Hurter Spies"
---

# Tweegesig

**Die twee gesigte van Ramaphosa**

President Cyril Ramaphosa het twee gesigte – een vir die buite- en een vir die binneland. Dit is die mening van die hoof van openbare betrekkinge by AfriForum, Ernst van Zyl. Van Zyl beskryf hierdie strategie – om een boodskap na die binneland en ’n ander na die buiteland te stuur – as ’n oorblyfsel van die Koue Oorlog. 

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2025/05/NUUSWEEK-Uitgawe-17-30-Mei-5-Jun-25-2.pdf)

*Deur James Kemp, Via Pretoria FM Nuusweek
30 Mei 2025*
