Die Logika van FICA
FICA staan vir “Financial Intelligence Centre Act” in Afrikaans genoem Die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum, 28 van 2001. Persone mag dikwels voel dat daar op hul reg tot privaatheid inbreek gemaak word wanneer ondernemings ‘n hele klomp persoonlike inligting van hulle versoek, alvorens daar ‘n diens aan hulle gelewer word. Die doel is nie […]
Die Logika van FICA Read More »

