Werkgewers se Tydelike Verligtingskema (TERS) tydens COVID-19 nood
Die Kommissaris van Werkloosheidsversekering het in oorleg met die uitvoerende komitee die verligtingskema ontwikkel wat bekend staan as die Coronavirus Tydelike werkgewer / werknemersverligtingskema (“Covid-19 TERS”). Hierdie skema stel vir werkgewers in staat om aansoek te doen vir voordele gedurende die grendelstaat asook na afloop van die grendelstaat om die ekonomiese gevolge daarvan te versag. […]
Werkgewers se Tydelike Verligtingskema (TERS) tydens COVID-19 nood Read More »

