Huurverhogings 101

Net soos die meeste dinge in die samelewing styg huur ook jaarliks om met stygende kostes by te hou. Om hierdie rede is dit belangrik om te weet wat die “moets en die moet nies” van huurverhogings is sodat uitbuiting en onbillike verhogings vroegtydig in die wiele gery kan word. Hoe kom dié verhogings tot […]

Huurverhogings 101 Read More »