Ramptoestand

Die Reëls en regulasies wat agter jou masker sit

Dit is bykans ‘n jaar vandat President Cyril Ramaphosa die Covid-19-pandemie as ‘n ramptoestand verklaar het, maar dit is eers onlangs wat die woorde “kriminele rekord” meer gereeld gebruik is. Daar is paniek en onsekerheid in die publiek veral na die Minister van Polisie, Bheki  Cele in ‘n onlangse toespraak soos volg gedreig het: “Now […]

Die Reëls en regulasies wat agter jou masker sit Read More »

Opsomming van die Direktiewe Uitgereik in gevolge Regulasie 10 van die Rampbestuurswet (57/2002)

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het die ernstige virus Coronavirus 2 (COVID-19) geklassifiseer as ‘n pandemie. Gevolglik het president Cyril Ramaphosa op 15 Maart 2020 ‘n nasionale ramptoestand in Suid-Afrika verklaar ingevolge die Rampbestuurswet, soos gewysig, en op 18 Maart regulasies ingevolge artikel 27 (2) van die Wet is met onmiddellike ingang gepubliseer (die regulasies). Die regering

Opsomming van die Direktiewe Uitgereik in gevolge Regulasie 10 van die Rampbestuurswet (57/2002) Read More »