Wanneer die POPI die waaier tref
Sedert 2013 toe die Protection of Personal Information Bill (‘POPI’) as wet geteken is, is die hele land in rep en roer oor die beskerming van persoonlike inligting. Alhoewel die wet grootliks nog nie in werking getree het nie, het die wetgewing reeds gelei tot nuwe beleide en benaderings tot die stoor en verwerking van […]
Wanneer die POPI die waaier tref Read More »


