G20: Fees van die Ongenooide
In die nadraai van die G20-leiersberaad wat die afgelope naweek in Johannesburg gehou is, is ’n nuwe storm ontketen met pres. Donald Trump wat pas aangekondig het dat Suid-Afrika nie by volgende jaar se G20 in Amerika welkom sal wees nie.
G20: Fees van die Ongenooide Read More »


