Wat is Skuldberading?

Deur Jacque H Degenaar In die seldsame tye waarin ons leef vandag is almal onder groot finansiele druk. Almal soek na maniere om deur die moeilike tyd te kom, en Skuldberading is seker die mees algemene kits oplossing wat bespreek  word. Daar bestaan heelwat onduidelikheid en wanopvattings oor presies wat Skuldberading is, wie daarvoor kwalifiseer, […]

Wat is Skuldberading? Read More »