Jurisdiksie van Suid-Afrikaanse Howe
Die jurisdiksie verwys na die bevoegdheid van ‘n bepaalde hof om ‘n saak aan te hoor en regshulp in die saak toe te staan. Die howe in Suid- Afrika kan gekategoriseer word in 3 verskillende afdelings nl. Hoër Howe, Laer Howe en Spesiale Howe. Die Grondwetlike Hof, Hoogste Hof van Appèl en Hooggeregshof kan tipies […]
Jurisdiksie van Suid-Afrikaanse Howe Read More »

