Rasverslae: Spertyd Verby
Ondernemings met meer as 50 werknemers in diens het tot middernag gehad om hulle 2025-verslae oor Indiensnemingsgelykheid in te dien. Die Departement van Indiensneming en Arbeid het werkgewers
tot gister geleentheid gee om dié verslae in te dien nadat die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming op 1 Januarie 2026 in werking getree het.
Rasverslae: Spertyd Verby Read More »

