Wêreldwye Woede

Die afgelope aantal weke het duisende mense aan protesaksies in Brittanje en Australië deelgeneem om hulle ongelukkigheid oor immigrante uit te spreek. Meer as 150 000 mense het aan die Unite the Kingdomprotesaksie onder leiding van Tommy Robinson deelgeneem.

Wêreldwye Woede Read More »