Trane van blydskap na hofbeslissing oor leierskap
Trane van blydskap het Maandag gevloei nadat die hooggeregshof in Bloemfontein beslis het dat prinses Gabo Moroka van die Seleka Barolong- tradisionele gemeenskap van Thaba Nchu deur die Vrystaatse premier as regent (waarnemende tradisionele hoofleier) erken moet word.
Trane van blydskap na hofbeslissing oor leierskap Read More »

