Probleme met die bure – wat kan ek doen?
Die regsverhouding tussen bure is sui generis — eie aan sy soort. Om die bureregtelike verhouding beter te kan verstaan, moet ons eers verstaan wie ons bure is. Die volgende aanhaling uit klassieke Engelse regspraak is waardevol om in hierdie verband in gedagte te hou: “The rule that you are to love your neighbour becomes […]
Probleme met die bure – wat kan ek doen? Read More »

