Só Word Boere Gebreek

“Ons buig maar laag.” Só sê ’n 74-jarige boer in Mpumalanga wat groot verliese gely het nadat hy ’n voerkraal met die jongste uitbreking van bek-enklouseer (BKS) voortydig moes sluit.

Só Word Boere Gebreek Read More »