Arrestasie

Die motoris en die metropolisie: Jou regte en verantwoordelikhede.

Motorbestuurders word almal een of ander tyd afgetrek deur die metropolisie. Min motoriste verstaan egter wat hulle regte in so ‘n ontmoeting met ‘n metropolisieman of -vrou is. Identifiseer jouself: Dit is eerstens belangrik om daarop te let dat ‘n polisiebeampte die reg het om enige motor ter enige tyd te stop. Indien jy gestop […]

Die motoris en die metropolisie: Jou regte en verantwoordelikhede. Read More »

Die Reg Op Regsverteenwoordiging Tydens Arrestasie

Te midde van ‘n nasionale grendelstaat deur internasionale pandemie van Covid-19 en die skryf van hierdie artikel, het ons almal se grondwetlike regte tydens arrestasie eksponensieël meer relevant geword. Die President se direktiewe móét doodeenvoudig tot ons almal se beswil toegepas word, en uit die aard van die saak gaan wetstoepassing en arrestasie hand aan

Die Reg Op Regsverteenwoordiging Tydens Arrestasie Read More »