---
title: "Sanksies kom teen korruptes"
url: https://hurterspies.co.za/sanksies-kom-teen-korruptes/
type: post
date: 2025-08-01
modified: 2025-08-01
markdown_url: https://hurterspies.co.za/sanksies-kom-teen-korruptes.md
author: "Hurter Spies"
---

# Sanksies kom teen korruptes

**Wetsontwerp wys Suid-Afrika is ontbloot **

'n Amerikaanse wetsontwerp wat ten doel het om geteikende sanksies teen korrupte ANC-amptenare in te stel, het ’n stap verder gevorder nadat 34 lede van die Buitelandse Sake-komitee van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers ten gunste daarvan gestem het. 

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2025/07/NUUSWEEK-Uitgawe-25-25-31-Jul-25.pdf)

*Via Pretoria FM Nuusweek
18 Julie 2025*
