---
title: "Regering van Nasionale Onenigheid"
url: https://hurterspies.co.za/regering-van-nasionale-onenigheid/
type: post
date: 2025-07-04
modified: 2025-08-01
markdown_url: https://hurterspies.co.za/regering-van-nasionale-onenigheid.md
author: "Hurter Spies"
---

# Regering van Nasionale Onenigheid

**ANC wil RNE in die wiele ry**

Prof André Duvenhage, 'n politieke ontleder verbonde aan die Noordwes-Universiteit sê hy is van mening dat die ANC die Regering van Nasionale Eenheid in die wiele wil ry. 

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2025/07/NUUSWEEK-Uitgawe-22-04-10-Jul-25-1.pdf)

*Via Pretoria FM Nuusweek
4 Julie 2025*
