---
title: "Nasionale Wegbly"
url: https://hurterspies.co.za/nasionale-wegbly/
type: post
date: 2025-08-15
modified: 2025-09-01
markdown_url: https://hurterspies.co.za/nasionale-wegbly.md
author: "Hurter Spies"
---

# Nasionale Wegbly

**Nasionale Dialoog eerder ’n ANC-monoloog**

Verskeie politieke partye en prominente stigtings, insluitende dié van oudpresidente Thabo Mbeki en FW de Klerk, en die Solidariteit Beweging, wat Solidariteit en AfriForum insluit, het hulle aan die Nasionale Dialoog onttrek.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2025/08/NUUSWEEK-Uitgawe-28-15-21-Aug-25-2.pdf)

*Via Pretoria FM Nuusweek
15 Augustus 2025*
