---
title: "Nasionale Monoloog"
url: https://hurterspies.co.za/nasionale-monoloog/
type: post
date: 2025-06-13
modified: 2025-06-30
markdown_url: https://hurterspies.co.za/nasionale-monoloog.md
author: "Hurter Spies"
---

# Nasionale Monoloog

**Nasionale dialoog: Afrikaners is skepties**

President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor hoe die lang verwagte nasionale dialoog gaan verloop en wie die leiding daarmee gaan neem, is met skeptisisme deur Afrikanerorganisasies begroet. 

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2025/06/NUUSWEEK-Uitgawe-19-13-19-Jun-25.pdf)

*Via Pretoria FM Nuusweek
13 Junie 2025*
