---
title: "’n Aanval op die hart van Amerika"
url: https://hurterspies.co.za/n-aanval-op-die-hart-van-amerika/
type: post
date: 2026-09-11
modified: 2026-09-28
markdown_url: https://hurterspies.co.za/n-aanval-op-die-hart-van-amerika.md
author: "Hurter Spies"
---

# ’n Aanval op die hart van Amerika

**’n Aanval op die hart van Amerika**

Op 11 September 2001 word die wêreld geruk deur ’n aanval op die Verenigde State van Amerika, toe eers een en later ’n tweede passasiersvliegtuig in die Wêreldhandelsentrum in New York vasvlieg. Later tref nog een die Amerikaanse verdedigingsmagte se hoofkantoor, die Pentagon.

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2026/09/NUUSWEEK-Uitgawe-83-11-Sept-2026.pdf)

*Redaksie
11 September 2026*
