---
title: "Koudlei Kommissies"
url: https://hurterspies.co.za/koudlei-kommissies/
type: post
date: 2025-07-18
modified: 2025-08-01
markdown_url: https://hurterspies.co.za/koudlei-kommissies.md
author: "Hurter Spies"
---

# Koudlei Kommissies

**Skeptisisme oor nog ’n kommissie**

President Cyril Ramaphosa se aankondiging die afgelope week van ’n kommissie van ondersoek na bewerings teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu, is met skeptisisme begroet. 

[Lees Meer](https://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2025/07/NUUSWEEK-Uitgawe-24-18-24-Jul-25.pdf)

*Via Pretoria FM Nuusweek
18 Julie 2025*
